Monthly Archives: Junie 2007

Beste bokspan nog??

Die drienasies is maar net rugby in ‘n ander verhewe klas, die bokke was great gister al se die telbord dit nie, ‘n wen is ‘n wen en in hierdie kompetisie vat jy wat jy kry.Daar was baie mooi tekens … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Jake mag nie tee kry nie en lelike skoene!

Ek het breinfreeze vanmore, nie veel om te se nie maar ek moet seker iets se oor die rugby wat more begin. Suid-Afrika teen Australie op Nuweland in Kaapstad….nou as iemand net vir my ‘n kaartjie het…..!Arme Jake se teedrinksessie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 181 Comments

Dozi trou en iets om oor te praat!

Dit is vir my baie interessant hoe mense met ‘n hoe profiel wegkom met meer dinge as die gewone mens.Almal is baie opgewonde oor die groot troue wat more plaasvind tussen Dozi en sy droomvrou, Muriel Lategan….Great ek ken Dozi … Continue reading

Posted in Uncategorized | 144 Comments

Days of Wimpie’s life, ons is wereldwyd!

Twee goed het gebeur met hierdie blog wat ek nie verwag en of voorbereid op was nie, een is die geweldige werk wat daarin gaan om dit net eers ‘n bietjie suksesvol te maak, en tweedens het ek besef hoe … Continue reading

Posted in Uncategorized | 215 Comments

168 Comments later!

Wat ‘n dag, nuwe rekord wat comments aanbetref hier op my blog, nice ek lees almal en nee wat ek vat dit nie persoonlik op nie, 168 comments op een dag, lyk my dit ontaard in ‘n chatroom!Dis cool moenie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Barbare, Jake en ek voel soos Brad!

As jy staak vir beter salarisse en jy doen dit vreedsaam en sonder dat jy ander mense se regte benadeel dan moet jy staak…As jy ‘n staker is wat jou reg om te staak soos in die Suid-Afrikaanse grondwet omskryf … Continue reading

Posted in Uncategorized | 145 Comments

Afrikaanse karaoke shows, totters en Bob Skinstad

Wat ‘n lekker naweek het dit toe nie uitgedraai nie, ek was bietjie skepties, nie geweet wat om met myself aan te vang nie, Eugene se toe hy’s lus om weg te gaan en ek onthou van die musiekfees by … Continue reading

Posted in Uncategorized | 31 Comments

Stakers en Paris!

Stakers is besig om te bewys hoe vinnig hierdie land in anargie kan ontaard, gisteroggend is daar in Springs, drie telefoonoproepe na skole gemaak en gedreig dat stakers oppad is, skole is binne 45 minute ontruim en choas het geheers … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Ek antwoord julle comments en die kerk is slapgat!

Julle comments laat my lag partykeer…Kom ek net gou ‘n paar antwoord, Sonneblom laat weet ons wat is jou blog se adres sal graag wil gaan loer vir myself, nice om te sien ander bloggers loer ook bietjie in, jammer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

R722 000 vir jou verkragter en moordenaar!

Hy het sy sesjarige slagoffertjie geen genade betoon nie en daarom gaan hy dit self ook nie ontvang nie.Ronald Jones, wat Micaela Ganchi gesodomiseer, verkrag en vermoor het, is gister twee lewenslange vonnisse en nóg 23 jaar tronkstraf opgelê.Regter Winston … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments