Die arme Springbok!


Eden gisteraand….
Dis die rede hoekom ek so voel vandag, eden ek verskeie stukkies suurlemoen, o ja en sout…
Gisteraand bietjie gaan kuier, en Eden kyk….was rof man, baie rof, in alle geval behalwe vir dit het Taliep Petersen se vrou gister in die hof verskyn en speel die Bokke more teen aartsvyand nommer een, die All Blacks…. en nee dis nie die nuwe affirmative Springbokspan wat volgende jaar 10 swart spelers moet he nie!
Ek sien die goeie nuus is Bob Skinstad speel darem vir die Bokke more wat beteken ons het ‘n kans al is Victor Matfield kaptein..
So van die Bokke gepraat ek sien die ANC is alweer besig om “die toekoms van die Springbok” te bespreek wanneer hulle beleids vergadering plaasvind in Midrand.
Ek is al so gatvol vir hierdie gedurige bespreking en onderhandelings oor die Bokembleem dat ek nie meer eintlik omgee wat julle met die Springbok doen nie.
Mnr. Cedric Frolick, ANC-hoofsweep in die parlementêre sportportefeuljekomitee, het gister bevestig die verdwyning van die Springbok sal op die beleidskonferensie aangeroer word.
“Dit is nie net oor die Springbok-embleem nie, maar oor eenvormige nasionale kleure vir alle spanne ter bevordering van nasiebou. Sommige spanne lyk nie soos Suid-Afrikaanse spanne op die veld nie. Die sokkerspan het elke keer ander kleredrag.
“Dis twee keer besluit die Protea moet die enigste nasionale sportembleem wees – die laaste keer in 1998. Die gesprek oor die toepassing hiervan begin nou in erns,” het Frolick gesê.
Nou ja die ANC moet nou mooi luister, vat die Springbok en druk hom dwars in julle gatte op, al wat die springbok deesdae geword het is ‘n lat om blanke Suid-Afrikaners se gatte mee te slaan en ek gaan nie meer daarvoor staan nie, vat die deselse ding weg en kry klaar!
Hoeveel keer is die Springbokembleem nie al bespreek nie en hoeveel keer is daar nie “in belang van nasiebou” besluit die embleem moet bly nie, net totad een of ander drol besluit dit moet weer bespreek word dan moet ons arme afrikanertjies weer soebat en mooi praat en belowe die Bokke is oor ‘n jaar All Black!
Maak dit jou nie bang dat die regering een oomblik kan besluit ‘n sportembleem bly, net om die volgende oomblik weer ‘n moerse bespreking daaroor te he nie!
Sterkte anyway vir more, ek is klaar!
Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

47 Responses to Die arme Springbok!

  1. Heidi says:

    More Wimpie,

    Ek is van Sandown (Sandton)

  2. Wimpie van der Sandt says:

    More Heidi, sandton hmm ek het ‘n paspoort nodig om da te kom!

  3. Heidi says:

    Waarom ? Is jou rigting nie baie goed of is dit net nie jou “territory” nie !

  4. Wimpie van der Sandt says:

    nee dis net ons oos rand ouens kom mos ni daar nie

  5. Heidi says:

    Wat is die probleem – is daar ‘n grondige rede daarvoor ?

  6. Heidi says:

    Ek weet hulle vra nog nie tolgeld nie ! So dan behoort dit nie so veel van ‘n “issue” te wees nie !

  7. Wimpie van der Sandt says:

    hehehe Heidi toema dis net ‘n oos rand ding, hoe kom jy op ons blog uit?

  8. Heidi says:

    Vriend van jou is ‘n kennis van my…

  9. Heidi says:

    So vertel my van die “oosrand ding” ek is nuuskierig !

  10. Wimpie van der Sandt says:

    watter vriend?

  11. Wimpie van der Sandt says:

    morne of eugene anders weet ek nie bokkie

  12. Heidi says:

    Gerhard ……

  13. Heidi says:

    Onthou jy hom dalk ?…. of is die “hangover” bietjie swaar vanoggend ?

  14. Wimpie van der Sandt says:

    hangover is heavy ja, gerhard wie?

  15. Heidi says:

    mede kollega Schaapseun !

  16. Wimpie van der Sandt says:

    o okay dan is ek met jou!

  17. Heidi says:

    Bly om te hoor jy is met my !So die “hangover” is al beter ?

  18. Wimpie van der Sandt says:

    die hangover is baie erg, verskei drankies met suurlemoen en sout gehad, laas toe ek getel het so 15, so nou kan jy dink hoe voel my kop…

  19. Heidi says:

    Tequila is nie my favourite nie en ek sal 10 keer erger as jy gevoel het ! So Mr vd Sandt wat van die “oosrand ding ” ?

  20. Wimpie van der Sandt says:

    wel die oos rand is maar bietjie aan die rowwe kant jong julle sandton girls meng mos nie met ons nie!

  21. Heidi says:

    Nonsens !!!!

  22. Wimpie van der Sandt says:

    hehehe

  23. Sandy says:

    Nice song van Juanitek het dit nogals nodig vandag. Het n mislike aand met n mislike man gehad. Speel nog n nice song toe.

  24. heidi says:

    Ek kuier gereeld in die Ooste … so ons is nie almal so erg nie !

  25. Wimpie van der Sandt says:

    as jy weer kom laat weet dan kuier ek saam jou en ‘n paar suurlemoene.

  26. Anonymous says:

    More Wimpie
    Dit verbyster my dat in hierdie dae van werkloosheid en misdaad, die ouens bo soveel tyd het om te redekawel oor n simbool!Ons kan dit nie net gelate aanvaar nie, ek sweer ek sal optogte reel en tekere gaan, ons kan ons nie net laat stoomroller nie, dis asof iemand elke oggend wakker word en dink:” Hoe gaan ons die afrikaners vandag afpis-gou n straatnaam,dorpsnaam of wit rugbyspeler of simbool verjaag” So much vir versoening!!
    Danie Van Der Sandt

  27. Heidi says:

    Ek dink ek sal eerder op die coctails vashaak ! Ek kan nie bekostig om soos jy te voel nie !

  28. Wimpie van der Sandt says:

    dis hoekom jy my broer is, ons dink dieselfde! jy is reg ek dink ook hulle staan elke dag op en dink hoe om ons vandag die moer in te maak!

  29. Heidi says:

    Cocktails ek meen ! Nou nou word ek gewiks vir die spelfout !

  30. Wimpie van der Sandt says:

    toema heidi…nog net vyf minute dans ek huis toe dan werk jy nog!!

  31. Sandy says:

    Dankie dis great van jou mwaa!

  32. Wimpie van der Sandt says:

    cocktails mmmm laat my dink….:0)

  33. Heidi says:

    Lekker muf “rus” ! Wees bly ek het nie jou nommer anders het ek jou elke 5 min geskakel en jou lastig geval omrede ek ook eerder tuis sou wou wees !

  34. Heidi says:

    Ja ja ! Daar is mos ‘n News Cafe ?

  35. Wimpie van der Sandt says:

    ons het ‘n news cafe, laat weet wanneer en ek is da.
    plesier sandy
    ek is weg praat weer van die huis af met al julle mooi mensies!

  36. Heidi says:

    Dit sal so rukkie moet wag ! Ek gaan vir 1 maand Amerika toe ! More gaan ek Ooste toe maar vir ontbyt ! Tonne om gereed te kry voor my vertrek !

  37. Wimpie van der Sandt says:

    amerika, lekker ek was al die hele amerika vol, waar gaan jy en hoekom

  38. Heidi says:

    Ek gaan na California / Florida vir navorsing…… crap ne’?

  39. Heidi says:

    Enige hotspots ?

  40. Wimpie van der Sandt says:

    dis cool dan kan jy ‘n draai maak by disneyland!

  41. Heidi says:

    Enige hotspots ? Meer geskiedkundige plekke ?

  42. Wimpie van der Sandt says:

    wel jy moet disney toe, as jy golf speel, die mooiste bane in die wereld is daar, jy moet miami toe gaan

  43. Wimpie van der Sandt says:

    heidi kry my nommer by skaapseun dan bel jy my dan vertel ek jou meer, ek moet gou hardloop, regmakertjie…..nee toema joke net! meeting

  44. Anonymous says:

    Hoop dit het by 2 whizas gebly ! Lekker aand indien ek jou nie sien ! Wag vir my “motor” amper klaar……

  45. boerinballingskap says:

    Ek wens sommer hulle neem die Springbok weg en sit sommer nou vir eens en vir altyd 15 Afrikane in die span en dan is alles nou oor en dan sal hulle hopelik die gekerm staak!

    Die ANC se strewe na ABSOLUTE hegemonie en mag, maak sommer my gat lam!

  46. Wimpie van der Sandt says:

    ek stem boer in ballingskap
    cheers julle blog weer maandag, en BIBskap sondag die highlights van die rugby

  47. Christi says:

    Al wat ek kan se is anc _ _ _ jul!