Monthly Archives: Junie 2007

Partytyd in Nelspruit.

Einde van die week genadiglik, dit was ‘n lang en interessante week, dit het selfs gesneeu!Innibos is aan die gang in Nelspruit as jy dalk iets soek om te doen.Dit bring my by tegnologies gestremde mense en organisasies. Dit gaan … Continue reading

Posted in Uncategorized | 12 Comments

Sneeu en Skallabrak

Toe dit laas gesneeu het hier in Gauteng was ek nog ‘n snuiter, 10 September 1981, ek onthou dit nog goed, dit was baie sneeu, die aarde was vir drie dae bedek met ‘n wit laag, hierdie jaar s’n was … Continue reading

Posted in Uncategorized | 13 Comments

DANKIE JAKE en die sneeu!

Dit moes gebeur Jake White se omstrede besluit om die Springbokke by die huis te los het toe ‘n uitwerking in die buiteland!Hopelik is hierdie tipe reaksie tiperend van wat Suid-Afrikaanse Rugby kan verwag wanneer die beste Springbokspan nie meer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 30 Comments

Sies Jake en HBK is weg!

Wat is fout mat Jake White en Tim Noakes, en hoekom het die All Blacks nie dieselfde mal mense in hulle geledere nie.Danie Craven het teen die tyd nou al reeds tien keer in sy graf omgedraai en al wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 29 Comments

Eina die Bokke, en bietjie filosofie!

Great rugby gewees, sorry Bokke, julle kon gewen het as die regte plaasvervanger losskakel op die bench was….waar die wetter was “Liefling”?Die oomblik toe Butch James seerkry was ons in ons kanon in, maar nou ja, help nie om te … Continue reading

Posted in Uncategorized | 52 Comments

Die arme Springbok!

Eden gisteraand….Dis die rede hoekom ek so voel vandag, eden ek verskeie stukkies suurlemoen, o ja en sout…Gisteraand bietjie gaan kuier, en Eden kyk….was rof man, baie rof, in alle geval behalwe vir dit het Taliep Petersen se vrou gister … Continue reading

Posted in Uncategorized | 47 Comments

Is jy die probleem?

Een of ander tyd as jy aanhou om op die publiek se tone te trap gaan jy dit regkry om hulle goed die wetter in te maak en dan gaan jy moeilikheid kry.Dis die duur les wat ‘n klomp dwelmsmouse … Continue reading

Posted in Uncategorized | 34 Comments

Jaloesie!

Ek worstel vanoggend met Blog Blok…ek weet vir die eerste keer in ‘n lang tyd in my lewe nie rerig wat om te se nie, ek dink dis omdat ek oor iets wil praat maar ek weet nie rerig of … Continue reading

Posted in Uncategorized | 102 Comments

Backtracks en siek uitsmyters!

Interessant genoeg lees ek ‘n artikel in ‘n Amerikaanse musiek tydskrif rondom sogenaamde backtracks in die Amerikaanse musiekbedryf.Die verskil tussen die gebruik van backtracks wat ek kan sien in Amerika en in Suid-Afrika is dat oorsee word backtracks slegs gebruik … Continue reading

Posted in Uncategorized | 211 Comments

Die Bokke en Ocean’s 13 sorg vir ‘n lekker naweek!

Wel die staking se dinge lyk my staan einde se kant toe, baie bly daaroor!Nou sal Cosatu settle vir 8%, ek wonder hoeveel mense moes doodgaan voor ons daarby uitkom…Die Bokke lyk beter as skaflik, daar was ‘n paar goedjies … Continue reading

Posted in Uncategorized | 15 Comments