Monthly Archives: Mei 2007

Steve, al weer, met apologie!

Ek wil nie die hele tyd die ou wees wat Steve Hofmeyr aanval nie, ek was gister so opgewonde toe ek myself kon vereenselwig met iets wat hy gese het, die Highveld 94.7 ding, en dan kom hy vandag en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Dankie,spoed, ek en Steve stem saam!

Dis mos hoe mens ‘n Maandagaand in die hartjie van die winter moet deurbring, elektriese kombers aan op max en slaappilletjie agter die blad!Dankie vir al die ondersteuning die laaste twee dae was die ergste twee dae van my lewe, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 6 Comments

Comments!

Sjoe party dae vergeet ek hoeveel mense lees hierdie Blog 224 mense Vrydag!Dankie vir al julle comments of dit nou goed of sleg is, kom ek verduidelik net ietsie, ek skryf hoe en wat ek voel, dis wat ‘n blog … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Geluk Bulle!

Nie 80 minute nie, maar tot die eindfluitjie blaas, dit is hoe lank ‘n wedstryd duur mnre Smit, Muir en company…Dit is seker die belangrikste les wat die Sharks uit Saterdag se Super 14 eindstryd geleer het, maar wat ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

D Dag!

Vandag is D-dag, helde maak vandag en helde word vandag gebreek, vanaand gaan daar feesgevier word of vanaand is daar ‘n geween en ‘n gekners van die tande, wat ookal gebeur, een ding is seker, vandag wen ‘n Suid-Afrikaanse span … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Naweek, Rugby en ‘n lekker party

Is hierdie dalk die rede vir my patetiese golf by die Santam Golfdag in Benoni eergister, ek dink so ja, vier watergate is net eenvoudig te veel, geen mens kan so Golf speel nie, dankie anyway aan Santam dit was … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Ek kon nie hierdie een laat verbygaan nie!

Raai vir wie skreeu Wimpie! http://feeds.feedburner.com/ wimpievandersandt

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Meningspeiling

Okay ek is nie bang nie, gister julle comments gelees en ek sal die uitdaging vat…Kom ons kyk wat dink julle, ek gaan julle ook nie probeer beinvloed nie, ek dink my gevoel oor 94.7 wat nou skielik wil Afrikaanse … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Watson ontplof en word swart oornag!!!

Wat ‘n klomp bollie!Luke Watson is eintlik nie ‘n wit speler nie, so se Ebrahim Rasool, premier van die Wes-Kaap, dis nou gegewe Watson se pa en ooms se opofferings in die stryd teen apartheid…Wat ‘n klomp k$^%$^5Ek begin al … Continue reading

Posted in Uncategorized | 9 Comments

SA Rugby en Big Brother skinderstories!

Tipies Suid-Afrikaanse Rugby, vir die eerste keer in die geskiedenis van Super rugby het Suid-Afrika twee spanne in die eindstryd van die Super 14 en mens sal dink dit sal die fokuspunt van almal wees.Verkeerd!! Jake White en sy keuses … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments