Die dood kom haal my pel.

5H30 vanoggend lui my foon, pla my nie altyd nie, dis gewoonlik iemand wat wil he ek moet ‘n song speel vir iemand of ‘n verjaarsdagwens of iets…
Vanoggend is dit nie…
Een van my heel grootste pelle is dood gisteraand in ‘n karongeluk, en so hou hierdie misrabele week net aan en aan en aan en aan..
Gerhard jy was my pel, ek en jy het saam gebunji, jy met jou hele 170 kg, jy was my bestman op my troue, ons het aande om saamgesing, jy het my gedigte geleer, en van snoopy en die mighty red baron van Germany….
Ek gaan jou mis…. baie.
Ons song was Blood Money:

Hey Patty Garrett that’s what I used to call you
They tell me you want me but I hear they’ve got you
They made you a lawman with a badge made of silver
They paid you some money to sell them my blood

But you say, this ain’t about me and this ain’t about you
Or the good and the bad times we’ve both been through
When the lines between brothers and justice have changed
You do what you’ve gotta cause you can’t walk away

Wonder what would of have happened if you were the killer and I was the hero
Would things be the same ?
Or would I have traded your life for my own life ?
Would I have paid your debts in your place ?
I don’t know

But this ain’t about me and this ain’t about you
Or the good and the bad times we’ve both been through
When the lines between brothers and justice have changed
You do what you’ve gotta cause you can’t walk away

Blood money, that’s what I call it
‘Cause money for blood ain’t no fair exchange
Blood money
Bought and then sold you
But your conscience is all you can take to your grave

Hier is ons song

Cheers ou grote
Wimpie

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

5 Responses to Die dood kom haal my pel.

  1. Anonymous says:

    Ai ou wimpie, ek is so jammer…..

  2. Anonymous says:

    Hi Wimpie

    Jammer dat jy jou pĂȘl verloor het!!!!

    Waar kan ekke die song kry?

    Groette
    jou niggie
    Anna Marie

  3. Anonymous says:

    I LOVE YOU SO MUCH….
    A

  4. Anonymous says:

    Ekt ook kort na jou gehoor,en kan ook net vandag terugdink aan baie rugby games, stry oor statistieke van vorige spelers en spanne ens, saam sing(en huil)Wat mees opvallend van hom ook was-hyt nooit n slegte woord gepraat v iemand wat ons ken.ek sal ook nooit vergeet na die eerste world cup game in ’95, toe almal al le en slaap,toe staan en huil hy oor n fliek op tv so 4u die oggend, en die sondae kuiers by my, altyd so onbeplan,”mexican liedowns” ens
    cheers ou pel
    Danie Van Der Sandt

  5. Anonymous says:

    Gerrit,
    My liefling jy het diep spore in my hart getrap en ek mis jou soos baie. Ek sal vir ewig vir jou lief bly tot ons weer ontmoet. Dankie vir n wonderlike jaar wat jy myne was.

    Jannelie