Monthly Archives: Mei 2007

Droomvrou en ander liedjies! Stakings.

Sjoe okay laat ek dink, verskillende liedjies het verskillende betekenisse vir verskillende mense op veskillende tye, maak dit sin?Laat ek verduidelik. Vandag staan ek op en ek is in ‘n verhouding met Jessica Simpson….in my drome ja…. maar dis nie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 7 Comments

‘n Goeie pak slae!

Ek het gister in my program gepraat van die verval van standaardes hier in Suid-Afrika na aanleiding van ‘n geselsie wat ek gehad het met ‘n pel na sy onlangse besoek aan Dubai….Nou sien ek vanoggend dis dalk binnekort onwettig … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Met apologie aan Johrne van Ddisselblom!

Kan nie help om vanoggend maar weer ‘n ou eiertjie hieroor te le nie, sien gister hierdie berig in die Citizen en ek kan nie help om te dink aan die absolute vermetelheid van Ravi Naidoo stasiebestuurder van 94.7 nie.Ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Fanus, begrafnisse en nog Bruce Lee!

Hoekom is ‘n Maandag nooit ‘n lekker dag nie, ek kan nie verseker se nie, ek dink tog vandag was nie te sleg nie, die weer was okay, maar daar is net iets omtrent ‘n Maandag wat nie lekker wil … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Padwoede, rugbykaartjies en Bruce Lee.

Hoofnuus vanoggend weer hier in ons ou deeltjie van die wereld, ‘n man het gister ‘n ongeluk gemaak, hy het in ‘n bakkie vasgery, die ou het uitgeklim hom half dood geslaan en toe met ‘n mes gesteek in ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

My bloed is weer groen! Greame Pollock.

As die politici die Springbokke uitlos, wen ons sowaar die wereldbeker en maak 2007 die beste rugbyjaar ooit!Die Bokke het die Bleekbene vermorsel gister, okay dit was ‘n derderangse Engelse span, maar dit maak nie saak nie, as hulle hier … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Lewe, mense en dinge

Dis nie die moeite werd om publisiteit aan mense en dinge te gee wat jou in alle geval net die wetter in maak nie, daarom gaan ek nie verder aandag en publisiteit gee aan die klomp swetterjoele wat hierdie siek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Selebi en die Rugby, kan de la Rey kom red?

Nou ja, dis die einde van ‘n helse week, die naweek le voor en ek sien so uit daarna, dit was nie ‘n lekker week nie punt.Dankie vir al die support!Nou ja die lewe gaan aan en mense bly nog … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Gerrit, man, legend

GerritJy was ‘n legende, jy het geleef soos een en gesterf soos een, jy was die kaptein van die A-team, jy was een van die slimste en beste ouens wat ek ooit die voorreg gehad het om te ken, jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die dood kom haal my pel.

5H30 vanoggend lui my foon, pla my nie altyd nie, dis gewoonlik iemand wat wil he ek moet ‘n song speel vir iemand of ‘n verjaarsdagwens of iets…Vanoggend is dit nie…Een van my heel grootste pelle is dood gisteraand in … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments