Monthly Archives: April 2007

Dreigemente, coke en uitsaaines se buiteuitsending.

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe wanneer jy moet besluit of dit wat jy mee besig is die moeite werd is en of jy dink jy moet aanhou en of jy moet stop waarmee jy besig is, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Drugs..en ek word gedreig oor my radioshow!

Ek maak vanoggend die koerant oop en die eerste foto wat my soos ‘n vuis in die fesig tref is hierdie een van Riaan Carelse en Paulo de Silva wat Sondag weens hul beweerde betrokkenheid by dwelmnetwerke en nagklub-geweld in … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Meningspeiling

Ek het ‘n interessante nuwe feature op my blog, jy kan jou mening gee oor enigeiets onder die son….Vandag se peiling….dink jy die Proteas het ‘n kans om die wereldbeker te wen?Gaan stem hier aan die linkerkant dan maak ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Jammer Jacques…..Dwelms, Piet Byleveld

Wel daar kom ‘n tyd in almal se lewe wanneer dit van pas is om omverskoning te vra, so ‘n tyd is gewoonlik wanneer jy ‘n oomblik van passie beleef of wanneer jy dalk net besef jy het jou groot … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Randse skou.

Lekker dag gehad vandag, gekuier by die Randse Skou by die Afrikaanse Musiekfees, was baie lekker, net een probleem, die seremonie meesters het gesuck! As jy ‘n akteur is op 7e Laan beteken dit nie jy kan ‘n show aanbied … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Ipods, Krieket Chokers, Stormers en Golf!

Hier is ‘n interessante variasie op die ou Urban Legend van die ou met die bybel in sy sak wat die patroon stop. Hierdie links is ‘n ipod van ‘n soldaat in Irak, die ipod was in sy sak ek … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Arrive Alive? Sport(s)!

Nog ‘n vakansiedag en nog ‘n klomp mense se lewens is onherroeplik verander. Gisteraand was daar 33 ongelukke in die Johannesburg omgewing, die meerderheid a.g.v. alkoholmisbruik en onpadvaardige motors, scary! As jy op ‘n Paasnaweek jou lewe in jou hande … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Naweek, transito rowe, kerk en drank? ANC voorbeeld!

Miskien is hierdie ouens gelukkig, net betyds, of miskien is hulle ongelukkig….net te laat! Shows you again, in SA if you’re not fast, you arefood! Sport se karretjie hier in Suid-Afrika! Butana Komphela was seker die werktuigkundige wat gehelp diens … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Rugby en wie sluit hulle stoele so toe?

Ek het vandag geskryf dat ek klaar is met Suid-Afrikaanse rugby en ek het na dit met baie mense gesels wat vir my se hulle stem saam met my. Wanneer politiek so inmeng met sport soos tans in Suid-Afrika is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

EK is klaar met Rugby, die vraag wat Steve vergeet het om Zuma te vra!

Ek is klaar, klaar met rugby! Ek gaan nie toelaat dat ek gyselaar gehou word oor my liefde vir ‘n sport nie! Volgens Butana Komphela, voorsitter van Suid-Afrika se parlementere portefeuljekomitee oor sport kan die Springbokrugbyspan en bestuur se paspoorte … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment