Monthly Archives: April 2007

Langnaweke.

‘n Langnaweek is sommer ‘n simpel ding, dis nou as jy nie weggaan nie en by die huis moet bly terwyl al jou pelle weg is vir die naweek.Waar kry jy skielik nog Golfpelle om mee ‘n potjie golf te … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Verskonings!

Die oomblik was te groot, ons het ‘n sielkundige agterstand, ons kolwers het hulle paaltjies weggegooi, Australie is te goed, ons is chokers, Greame Smith is nie ‘n kaptein se dinges nie, Mickey Arthur is ‘n akkies afrigter, Jacques Kallis … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Foto’s, TV, en Krieket!

] Daar’s ‘n tattoo van jou naam op my linkerboud, daar’s ‘n foto van jou gesig op my foon, en my ringtone op my foon is ons favourite tune, dis die dinge wat ‘n man vir ‘n vrou sal doen………..Dankie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Maandag blues!

More is Dinsdag, wel teen die tyd dat jy die lees is vandag Dinsdag, die ergste dag van die week….Gaan werk dit uit, dis die verste dag van die naweek af, Maandag is een dag van Sondag af, Woensdag is … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Dankie

Ek het met rede nie gister geblog nie, dit was te emosioneel en ek wou nie in die slaggat trap van emosionaliteit na die groot protes optog van Saterdag nie, 3 000 mense, nagenoeg, het hulle ontervredenheid kom wys met … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

PROTES OPTOG, HIERDIE SATERDAG!!!!!!!

Amper ‘n lekker dag gehad vandag, wel ek se amper maar ek bedoel eintlik ek het., more is Vrydag, my gunsteling dag van die week, jy weet mos daai dag wat jy kan relax en so bietjie ontspan en dan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Die mense, die lewe, Steve ek en jy!

Vandag ‘n baie hoe profiel meeting gehad oor Saterdag se protesoptog! Ek het ‘n gedagteverandering gehad oor my persepsie van Robert McBride, die polisie en die Metro Polisie, jy sien die mense wat vandag bymekaar was, gee werklik om oor … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Misdaad en Dwelms, Highjackers en julle!

82% van julle se Louis van Wyk moet sy pie vat en waai….verskoon die woordspeling! Dis volgens die uitslae van my meningspeiling van Dinsdag. Terwyl ek hier skryf donner die Proteas die Pommies op en is die Kaap amper weer … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Mense, Steve Hofmeyr se domdrol toekenning gaan aan sy manager, Saterdag en die dood…..

So gaan die lewe maar, daar gaan nie ‘n dag verby dat iemand jou nie teleurstel nie, partykeer kom jy in jou persoonlike lewe ook by ‘n kruispad en dan besef jy daar is mense wat nie daar hoort nie, … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Vrydag die 13e, Dagga, Louis van Wyk en die Bulle!

Die naweek het sy gang gegaan, die Stormers………die Proteas…… maar wat kan jy anders verwag van ‘n naweek wat begin op Vrydag die 13e?Ek was Vrydagaand genooi na die opening van ‘n bekende restaurant toe, ek volg toe nie my … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment