Monthly Archives: Maart 2007

CLEAVAGE!!!

Sjoe net ‘n kort post om dankie te se vir die oorweldigende reaksie oor Cleavage day!! Ek het baie foto’s en mms’e gekry van die mooistes onder die mooies, ek sal hulle vanaand op my blog sit, moet hulle eers … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Ek is depressief vanaand! Cleavage!

Amper Vrydag, genadiglik, ek word alweer kwaad en ek wil amper ‘n aar in my kop bars, Afrika, Nepad, en al die Suider Afrika lande is ‘n joke, ek luister vanmiddag die nuus want ek wil veral hoor wat gebeur … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Krieket, Zimbabwe…Lotto?

Wat ‘n game weer gisteraand. Die wereldbeker beter nou klaarkry, ek kan nie elke aand 12 uur gaan slaap nie! Chokers!!!!! Dis die bynaam wat die Proteas gekry het by die Aussies en hulle is reg, daar is ‘n ou … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Blogs, Suidlanders, Steve en Kallis (Choker).

Ek het so bietjie op die net gaan rondkrap en kyk na ander blogs, ek sien ek kry darem al so bietjie meer as 100 hits per dag, ek dog toe dis maar dinges, blykbaar nie heeltemal so bad nie, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Ek………..die lewe en jy!

Ek het hierdie patent aan Thabo Mbeki aangestuur om beter te kan hoor wat ek se van Robert Mugabe! Vanaand weer gesit en die lewe bepeins, waaroor gaan dit alles en hoekom is ons hier?Partykeer dink en dis alles net … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Is Bob so vermoor? Vrydag se misdaad show, en hoe lyk de la Rey se mense dan?

Die gesig van ‘n krieketverneuker.Een van die geldmanne agter krieket se muur van skande word weggelei tydens ‘n ondersoek ‘n paar jaar gelede oor wedstryd fixing.Bob Woolmer se dood begin al meer lyk na die werk van een van hierdie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Wie is die krieket verneukers?

Almal vra die vraag of die KRIEKET wereldbeker afgestel behoort te word? Ek dink dit moet, die rede is heel eenvoudig, groot bedrae geld gaan verloor word, ja dis waar, krieket gaan groot skade ly, ja dis ook waar, maar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Sorry, kon nie die een weerstaan nie!

Robert Mugabe and his chauffeur were rolling down the highway when suddenly they hit a pig crossing the road. They killed it instantly.Robert tells his driver: “Go to dat farm over dare and hexplain to da honer of da pig … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Pakistan, vryheidsvegters, misdaad!

Hoofnuus is sekerlik dat hulle nou reken Bob Woolmer, voormalige SA krieketafrigter en ten tyde van sy dood, Pakistan se afrigter is vermoor.Wedstryde wat gefix word is lankal nie meer nuus nie, dink maar aan Hansie Cronje se val, waaraan … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Dankie..Afrikaanse musiekvideos, Dwelms en Zuma se pelle.

Baie Baie Dankie! Vir jou wat hierdie site so mooi ondersteun, elke dag is daar meer en meer “hits” op my site, dankie daarvoor, dit beteken vir my dat ek praat namens ‘n groep mense wat dieselfde voel as ek, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments