Monthly Archives: Februarie 2007

Hi daar julle almal, geen foto’s vandag nie, dis laat ek het ‘n hengse dag gehad en ek is moeg…Gewerk vandag, die hele dag, wil net ‘n vinnige ietsie se oor vandag se nuus, hoe is hierdie skandabelrige landdros wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Golf, slegte Golf…Krieket en rugby wannebe’s, movies en die polisie

Ok so begin elke onskuldige dag…. met ‘n oproep, jy het die beste intensies in die wereld en dan kry jy die call…. dit gaan min om meer so: Hallo, Ja hoe lyk dit, nee lekker wat maak jy? Niks … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

GPS, die arme Stormers, Gerhard Steyn en helaas em moet ook iets se van de la Rey, wat die boere kom lei…

Ja nee soos ‘n kind met ‘n nuwe speelding so is ‘n nuwe blog… Lekker om mee te speel en al my ‘wyshede met die wereld te deel… Vandag iets interessant agtergekom, daar is blykbaar GPS vir jou selfoon beskikbaar!! … Continue reading

Posted in Uncategorized | Opmerkings Afgeskakel

Eerste Inskrywing, Persuit of happyness en die Breakfast Show op Oos Rand Stereo 93.9FM.

Hi daar…..wel hier is dit uiteindelik, almal wat gevra het dat ek ‘n Blog kry waar ek kan se wat ek wil sonder die voorskrifte van die media….lank gevat om dit te doen maar reg of nie, hier is Wimpie … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments